Draaie, swaaie en afdwaalpaaie. Reisstories saamgestel deur Corlia Fourie en Annelize van Rooyen: ’n resensie

“Alles is nie altyd room en kaviaar vir geesdriftige reisigers met sterre in hul oë nie. Soms het hulle ’n beskermengel nodig wat oortyd werk.”