Dookoom: Larney, jou kans

"Miskien bied die Dookoom-lied en die plaaswerkersvakbond Bawusa se dreigende stakings op plase die regering, boere, plaaswerkers en alle belanghebbendes die geleentheid om dié probleme in die landbousektor suksesvol aan te pak en op te los."