Doodsnaaks

“‘Die ding is,’ antwoord Belinda, ‘hulle wil jou nou van veelwywery aankla. As ons nog getroud is, is jou en Elna se huwelik onwettig. En julle kinders buite-egtelik.'”