Doodskoot

“Daardie nag kan Wim nie slaap nie. Iets pla hom, maar hy kan nie sy vinger daarop lĂȘ nie. Hy weet dis iets belangriks, maar dit bly hom ontwyk.”