Dood, vrees en hoop: ’n resensie van Tenk deur Pieter Stoffberg

“Die boek was deel van Stoffberg se MA in kreatiewe skryfkuns aan die UV, en is duidelik deeglik nagevors. Stoffberg het groot moeite gedoen om die feite, terme en oorlogsprosedures haarfyn te beskryf. Dié boek is ’n belangrike een.”