Donkerdrif deur Deon Meyer, ’n lesersindruk

“Oor die storielyn is al wat ek verder bereid is om te sê dat daar omtrent halfpad deur die boek, iets gebeur wat totaal onverwags is, maar wat mens so prikkel dat jy eenvoudig nie meer die boek wil neersit nie.”