Donkerbos en Menseregtemaand: ’n onderhoud met Nico Scheepers
“My verantwoordelikheid as die skrywer en regisseur is om ’n storie te vertel so goed soos ek kan, niks meer of minder nie. Die dinge wat die storie aangrypend maak, dra by tot die diskoers, maar dit is nie die uitgangspunt nie. Vertel die storie reg, laat die mense iets voel, en hulle sál lank daaroor nadink.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed