Donker water deur Martin Steyn: indrukke van iemand wat al lank vir Steyn se volgende boek wag

“Steyn verras sy leser weer eens. Dit is nóg ’n anderster soort boek – nie eers ámper jou tipiese polisieroman nie.”