Dominique deur Erla-Mari Diedericks: ’n resensie

“Hierdie boek is een wat ek glo enige aanhanger van rillers of erotiek sal geniet. Die skrywer is ’n ervare verteller, die teks is knap geredigeer, en met dié publikasie bied Wenkbrou die Afrikaanse leser iets heeltemal nuuts.”