Dominion: ’n Boek wat sê waar en wat ons is, hoe ons hier gekom het

“Sy tese en argument is hoogs interessant en sy boek lees baie lekker. Ek vermoed dat daar baie waarheid is in die beeld wat hy gee van die Christelike oorsprong van ons huidige waardes.”