“Kyk, ’n gedig daag op. Dis die wonderlikste ding. Daarna begin jou verstand werk. Hy daag op uit ’n verwysingsraamwerk en jou bewussynswêreld, wat jare daar kon lê, nè? En op ’n dag dan sê hy, hier is ek. Maar dan begin die werk.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed