Dobbelary: Enkele gesigspunte

“Ek het die geleentheid gehad om vroeg in die tagtigerjare ’n interessante gesprek te voer met ’n groep professionele dobbelaars (bekend as ’n junket-groep)  in Las Vegas, Nevada voordat dobbelary amptelik binne die grense van Suid-Afrika toegelaat is.”