Dit sou inderdaad skokkend wees: ’n analise van Hennie van Coller se ope brief aan SJ Naudé

“Van Coller sê onomwonde dat, sou hy homoseksualiteit saam met verkragting en molestering gelys het, dít skokkend sou wees … Van Coller doen … twee keer presies wat voor sy deur gelê is: hy lys homoseksualiteit ‘saam met verkragting en molestering’ … Om Van Coller se eie woorde aan te haal: Dit is skokkend.”