Dit is tyd vir ’n “volkskongres” oor Afrikaans
“Net soos wit kinders, is bruin en swart Afrikaanssprekende kinders vandag letterlik en figuurlik ons volk se toekoms en daar moet soos kleinode na hulle omgesien word. Hulle moet die soort onderwys ontvang waarmee hulle suksesvol in die postindustriële ekonomie kan meeding.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed