Dis nou al ’n jaar: vir Anastasia de Vries

“En as ek mooi kyk, sien ek daardie afdruk van Anastasia se hande – nie net in hulle woorde nie, maar in hul bereidwilligheid om ongemaklik te wees ter wille van reg en geregtigheid.”