Dis nie oor die bike nie

“Niemand sien die aankomende taxi nie. Eers toe die voertuig byna op hulle is, hoor hulle die gekerm van metaal op metaal. ’n Wiel spring af, tuimel rakelings verby die toeskouers, mis die Harley en tref een van die bende se bikes.”