Dis net vel, my pel: ’n onderhoud met Izak de Vries

“Aangesien alle mense in Afrika, naby die ewenaar, ontstaan het, was al die eerste mense se velle swart. Ons almal het dus swart voorouers.”