Dis ’n wrap, almal!

“Die publiek sien ons in mooi rokke by die Silwerskermfees; ons verskyn in tydskrifte. Maar daai rok is geleen en daar is nie kos in die yskas nie. Letterlik.”