Dis groter as net Djokovic

“Djokovic se appèl was suksesvol … Dis ’n jammerte, want dit skep die indruk dat sekere persone op grond van sosiale status beter behandeling mag eis as ander.”