Reisskets: Dis die bome wat my bybly…
“’n Pisboom. ’n Boom vol strikkies … Soveel kontinente, soveel lande, soveel mense, soveel ervaringe oor twintig jaar … Elke boom vertel ’n storie, die storie van sy spesie, die storie van sy tyd en plek, maar so dikwels ook die stories van ’n land en sy mense.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed