Het sy die gesig van ’n moordenaar? Die storie van Daisy de Melker

In die week waartydens sy haar verjaardag sou gevier het, skryf Gustaf Pienaar oor die vrou wat tot vandag toe Suid-Afrikaners se verbeelding aangryp.