Diensplig: Hoekom stotter ons pa’s so? deur Anelia Heese: ’n resensie
“Hierdie boek is ’n werklik goedbedoelde poging wat al beter raak hoe verder jy lees. Daar is ’n groot en deeglike boek wat wag om oor Suid-Afrikaanse dienspligtigheid geskryf te word. Wanneer dit die dag gebeur, sal Heese se boek ’n besliste rol in die wordingsproses speel.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed