Diensplig deur Anelia Heese: ’n skrywersonderhoud

Anelia Heese praat met Naomi Meyer oor Anelia se boek Diensplig wat onlangs verskyn het en wat ook tydens die EasyEquities-skrywersfees by vanjaar se Toyota US Woordfees bespreek sal word. “Die wonde in ons land is nog baie rou.”