Die woord leef in Vaarwel, my effens bevlekte held
Henning Snyman lees Johann de Lange se bundel Vaarwel, my effens bevlekte held en bevind die werk rigtinggewend. Snyman sê: "Die woorde in De Lange se werk "beteken" nie net nie, dit "be-teken", en sodoende kom daar telkens nuwe betekenisse uit die verse."
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed