Die wonderwerk van Morné se lied deur Yolandie: ’n lesersindruk

“Yolandie (net bekend op haar voornaam), sangeres en bekende omroeper by die aanlyn radiostasie Vaal Stereo, se nuwe boek Die wonderwerk van Morné se lied gaan wat hierdie leser betref, oor beide skryf- en musiekterapie.”