Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde: ’n Besinning oor Pieter Verster se baanbrekende boek

“In ons tyd van vrese, korona en sy bondgenote, onsekerheid, werkloosheid, korrupsie en liefdeloosheid word vrae oor God se bestaan en sy teenwoordigheid in ons wêreld gevra: Waar is God in ons tyd van die oormag van korona?”