Die wolf ennie siewe kinners: ’n kinnervehaal deurie Grimm Broes
“Maa die wolf het sy swat pote tienie venster gesit, ennie kinners het dit gesien en geskrie, ‘Ôs gat nog nooit die deu oepmaakie. Djy issie ôs ma nie, wan ôs ma hettie swat pote nie, en jou pote is swat! Djy issie wolf!'”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed