“Sy verlang na die son, na die wye vlaktes van die Vrystaat, na die Kalahari se rooi sand, na ’n Karoo-nag met die melkweg teen ’n swart fluweeldak. Sy verlang na die reuk van braaivleis, na die bosveld, Tafelberg en die Drakensberge, na die Kaapse wingerde en fynbos, na boerbeskuit en melktert.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed