Die wille wetters van Wesrivier
“Dis asof ons pa’s aan omwentelinge in die land moes gesig gee. Húlle pa’s: die baas van die plaas en sy arbeiders. Hulle self halfpad deur 1994: eienaar en voorman; vennote, behalwe op papier.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed