Die wenners van die Grondwoorde 2020-projek: ’n onderhoud met Wouter Gildenhuys
“Die kompetisie is meer as net ’n digkompetisie. Dit is nie net ’n inisiatief wat erkenning gee aan die gebruik en handhawing van Afrikaans nie, maar is ook ’n belegging in die skryf en voortbestaan van die taal, om belangstelling in poësie te bevorder, om ondersteuning aan aspirantdigters te verleen en om brûe te bou tussen ’n meer diverse groep leerders.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed