Die ware waarde van jou gekoopte kaartjie tydens ’n Kunstekaap-produksie
“Die kunste is ’n enorme bedryf en ons goed geoliede masjien by Kunstekaap skep steeds werk vir honderde mense wat brood op die tafel moet sit om sodoende ’n volhoubare ekonomiese ekosisteem te onderhou, wat weer ’n reuse- ekonomiese inspuiting bied in Kaapstad en omstreke.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed