Die waarheid onder Oupa se hoed

“Op dees aarde is daar min dinge wat my nog sal verbaas”. So hoor ek Oupa eenkeer oor ’n saak of gebeurtenis sê.