Die waarde in die waardelose

“Suid-Afrika het voor COVID-19 ongeveer 90 000 afvalverwerkers gehad; die syfer is nou, as gevolg van toenemende armoede en werkloosheid, véél hoër.”