Die (vreemde) einde van ’n koerant deur Barnard Beukman: ’n lesersindruk

“Dit is ’n waardevolle stukkie geskiedenis – nie net beskryf dit die heengaan van koerante nie, maar ook die waarde wat mense (lesers) aan daardie stukkie papier heg.”