Die vertaling en interpretasie van συμμαρτυρέω in Romeine 8:16 – in gesprek met die 2020- Afrikaanse vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika

“Allereers word gelet op die betekenis van die kernlekseem συμμαρτυρέω. Die gebruiklike betekenis ‘getuig saam met’ word as problematies aangedui; die betekenis is bloot ‘bevestig’ of ‘verseker’.”