Die vernoeming van geboue op die kampus van die Universiteit Stellenbosch: ’n oorsig en ontleding
“Die vernoeming of herbenoeming van geboue of lokale aan die US het hoofsaaklik tussen 2004 en 2020 plaasgevind. Die mikpunt met hierdie artikel was veral om na te gaan wanneer bepaalde geboue se name in bepaalde omstandighede vervang is, en wat die redes daarvoor was.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed