Die vergete stiefboetie van transformasie in arbeidsverhoudinge

“Mantashe se opmerking oor kaderontplooiing as ’n noodsaaklikheid vir transformasie weerspieël ’n uitgangspunt dat die ANC glo dat alle staatsposisies daardeur besit word en dat hierdie politieke groep kan besluit wie daarin aangestel word. Sonder hierdie mag word daar in wese dan van die ANC gesteel.”