Die verbindings in jou brein is wie jy is

“’n Reeks navorsingartikels is pas bekendgemaak in die vakjoernaal Science wat vele nuwe insigte bring oor hoe die mens se brein werk. Hierin word aannames oor die brein ook nekomgedraai, soos dat die een hemisfeer kreatief is en die ander een rasioneel.”