Die vegetariër is spektakulêr en deksels moeilik | Toyota US Woordfees 2023
“Wat Jaco Bouwer met die stel aangevang het, is reeds die geld vir die kaartjies werd. Gooi dan nog die musiek en die akteurs en die ligte by, dan prut die koue pampoen en die vuurwarm rissies gou vir ’n feesmaal.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed