Die veelsydigheid van Afrikaanssprekende peuters se ekspressiewe woordeskat

“Afrikaanssprekende meisies het ’n beduidend groter woordeskat as seuns gehad. Vergelyking van die leksikons het ook verskille in die top 50 woorde van meisies teenoor dié van seuns uitgewys.”