Die veelrassige storie van Afrikaans
“Die storie van Afrikaans het begin kort na 1500 toe Westerse skepe om die Kaap begin vaar het na die speserye in die Ooste. Die Khoi het só mense ontmoet wat Nederlands, Engels, Frans en Portugees gepraat het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed