USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Allison Matroos
“My navorsing gaan oor die gebruik van gedigte in die taalverwerwingsklas om die taalaanleerproses vir taalaanleerders te vergemaklik. My leefwêreld en taalbegrip is deur middel van gedigte verryk en ek wou aan ander die geleentheid bied wat ek gehad het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed