Die tyd van Verwoerd deur Louis Bothma: ’n lesersindruk

“Daar word egter eintlik maar min oor Verwoerd self in die boek geskryf, en waar daar wel detail opgeneem is, word die besonderhede uiters opsommend weergegee.”