Die troebel tyd deur Ingrid Winterbach: ’n resensie

“Soos in al Winterbach se romans is die onvaspenbaarheid van betekenis nie net ’n eienskap van die verhaal nie, maar ook ʼn tema.”