Die tragiese saak van Pamina Vermaak deur Annie Klopper: ’n (musikale) onderhoud
“Ek wou die tipe boek skryf wat ek en my vriende sal kan geniet. Ek is mal oor liefdesverhale, maar daar is dinge wat my hinder in sommige meer tradisionele Afrikaanse liefdesromans. Soos dat die hoofkarakters meestal net wit en straight is. Of dat die vroue se krisisse altyd veroorsaak – en opgelos word – deur mans, eerder as deur hulleself.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed