Op dees aarde: Die tragedie van Suid-Afrika se kinders
“In Suid-Afrika sterf een uit elke 25 kinders voor hul vyfde verjaardag. ’n Volle 71% leef onder die boonste armoedegrens in huishoudings wat nie genoeg inkomste het om in hul basiese behoeftes te voorsien nie. En net 4% – ja, só min – leef in huishoudings waar beide die ma en die pa teenwoordig is.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed