Die Toyota US Woordfees: boeke, gesprekke en mense

“Ek het hard probeer om soveel as moontlik in te pas in die kort tydjie en het dus gekonsentreer op boeke, skrywers en die gespreksreekse.”