Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n onderhoud met Jaco van der Merwe
“Worldplay is een van my gunstelingprojekte. Dis basies soos ’n game show, waarin ’n handvol digters en ’n handvol musikante beurte maak om saam te improviseer. Dis amper soos Spin the bottle: ’n Digter en ’n musikant se name word getrek en dan moet hulle saam op die verhoog ’n stuk opvoer. Die collaborations is 100% unrehearsed en spontaan.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed