Die toksiese werksplek

“Daar is verskeie redes waarom mense hulle werk verlaat, soos lae salarisse en beperkte vordering. As daar min werknemers is wat lank bly, kan dit op ’n giftige werksomgewing dui.”