“Oom Kobie maak sy keel skoon, wag dat dit stil word om die tafel. ‘Jy besef seker nou dat die skool waar heidene leer lees en skryf nie God se goedkeuring wegdra nie? Die klonkies hoort in die veld by die skaap. Die goeie Vader het vir jou ’n duidelike teken gegee toe Hy op die geboortedag van Sy Seun die dak laat afwaai het.'”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed